Koster Skool Gekombineerd

Tel – 014 543 2013
Epos – kosterskool@lantic.net*

  • Is jou kind Afrikaans?
  • Is jou kind nog nie ingeskryf by ‘n skool nie?
  • Sal jy daarvan hou om jou kind in ‘n veilige Plattelandse skool te sit met Christelike waardes?
  • Sal jy daarvan hou om jou kind in ‘n koshuis te sit met al die buitemuurse aktiwiteite op die perseel?
  • Skakel ons vandag sodat ons u kind in die skool kan inskryf en hy/sy deel word van ons familie

 

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!